regs|duimnael|250px|Ligging van Matabeleland-Noord in Zimbabwe (in rooi). Matabeleland-Noord is die mees westelike provinsie in Zimbabwe. Dit het 'n oppervlakte van 75.025 km² en 'n inwonertal van 701 359 in 2002 gehad. Die hoofstad is Lupane.
Kategorie:Provinsies van Zimbabwe