Turffontein was 'n kiesafdeling in Transvaal vir die Suid-Afrikaanse Volksraad en die Transvaalse Provinsiale Raad vanaf die eerste algemene verkiesing ná Uniewording in 1910. Die naam is ontleen aan óf die plaas óf voorstad Turffontein.
Bronne Potgieter, D.J. (ed.) 1972. Standard Encyclopaedia of Southern Africa. Cape Town: Nasionale Opvoedkundige Uitgewery (Nasou). Schoeman, B.M. 1977. Parlementêre verkiesings in Suid-Afrika 1910-1976. Pretoria: Aktuele Publikasies.
Kategorie:Politiek van Suid-Afrika Kategorie:Verenigde Party Kategorie:Volksraadskiesafdelings