Vir ander gebruike, sien Devon (dubbelsinnig).

Devon is 'n klein myndorpie in Gauteng, Suid-Afrika. Die dorpie is 40 km suidoos van Springs. Die dorp is glo deur die landmeter vernoem na die graafskap Devon in Engeland.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Bron Op Pad in Suid-Afrika. B.P.J. Erasmus. 1995. Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Kategorie:Nedersettings in Gauteng