Swellendam was 'n kiesafdeling vir die Suid-Afrikaanse Volksraad en die Kaaplandse Provinsiale Raad van die eerste algemene verkiesing ná Uniewording in 1910.
Sien ook Bredasdorp Caledon Ceres Clanwilliam Helderberg Hottentots-Holland Malmesbury Moorreesburg Paarl Piketberg Riversdal Stellenbosch
Valsbaai Wellington Worcester
Bronne Potgieter, D.J. (ed.) 1972. Standard Encyclopaedia of Southern Africa. Cape Town: Nasionale Opvoedkundige Uitgewery (Nasou). Schoeman, B.M. 1977. Parlementêre verkiesings in Suid-Afrika 1910-1976. Pretoria: Aktuele Publikasies.
Kategorie:Politiek van Suid-Afrika Kategorie:Verenigde Party Kategorie:Volksraadskiesafdelings