Rouxville was 'n kiesafdeling in die Oranje-Vrystaat vir die Suid-Afrikaanse Volksraad vanaf die eerste algemene verkiesing ná Uniewording in 1910. Die kiesafdeling is in 1924 afgeskaf.

Verkiesingsuitslae Verkiesingsuitslae vir die kiesafdeling: aangevul deur Schoeman se Parlementêre verkiesings Jaar SAP NPMeerderheid stemmePersentasie stemme uitgebring 1910 G.L. Steytler(onbestrede) Onbestrede(SAP) 1915 H.F.D. Papenfus449 D. Hugo1190 741(NP) 71,2 1920 G.L. Steytler 449 D. Hugo 1367 918(NP) 63,3 1921 G.L. Steytler 428 D. Hugo 1389 961(NP) 60,8

Verwysings

Bronnelys Potgieter, D.J. (ed.) 1972. Standard Encyclopaedia of Southern Africa. Cape Town: Nasionale Opvoedkundige Uitgewery (Nasou). Schoeman, B.M. 1977. Parlementêre verkiesings in Suid-Afrika 1910-1976. Pretoria: Aktuele Publikasies.

Kategorie:Politiek van Suid-Afrika Kategorie:Verenigde Party Kategorie:Volksraadskiesafdelings