Vredefort was ’n kiesafdeling in die Vrystaat vir die Suid-Afrikaanse Volksraad vanaf die eerste algemene verkiesing ná Uniewording in 1910. In 1966 is die kiesafdeling se naam verander na “Parys”.
Die kiesafdeling is van 1943 tot 1966 verteenwoordig deur Henning Klopper. Sy oupa, C.C. Klopper het dieselfde kiesafdeling verteenwoordig in die Volksraad van die Vrystaatse Republiek.
Verkiesingsuitslae Verkiesingsuitslae vir die kiesafdeling: aangevul deur Schoeman se Parlementêre verkiesings Jaar SAP NP VP APMeerderheid stemmePersentasie stemme uitgebring 1910 J.A.P. van der Merwe(onbestrede) Onbestrede(SAP) 1915 J.A.P. van der Merwe749 C.F. Steyn1133 384(NP) 75,2 1920 G.H. Claassens 639 C.F. Steyn 1205 566(NP) 64,3 1920Tussenverkiesing S.P. van W. Botha 521 C.F. Steyn 1041 520(NP) 52,0 1921 G.H. Claassens 537 C.F. Steyn 1270 733(NP) 60,0 1921Tussenverkiesing J.H. MunnikOnbestrede Onbestrede(NP) 1924 L.W. Boshoff641 J.H. Munnik1356 715(NP) 70,3 1929 H.O. Vos 699 J.H. Munnik 1417 718(NP) 80,8 1933 E.A. ConroyOnbestrede Onbestrede(NP) 1938 E.J.J van der Horst2748 E.A. Conroy3448 700(VP) 85,2 1943 H.J. Klopper 3417 T. Maré 2268 E.A. Conroy806 1149(NP) 81,0 1948 H.J. Klopper 5021 T. Maré 2161 2860(NP) 80,3 1953 H.J. Klopper 6105 D.B. Evans 2574 3531(NP) 84,2 1958 H.J. Klopper 6151 P.A. Wilkin 2002 4149(NP) 87,6 1961 H.J. KlopperOnbestrede Onbestrede(NP)
Bronne Potgieter, D.J. (ed.) 1972. Standard Encyclopaedia of Southern Africa. Cape Town: Nasionale Opvoedkundige Uitgewery (Nasou). Schoeman, B.M. 1977. Parlementêre verkiesings in Suid-Afrika 1910-1976. Pretoria: Aktuele Publikasies.
Kategorie:Politiek van Suid-Afrika Kategorie:Verenigde Party Kategorie:Volksraadskiesafdelings