duimnael|upright|Ataman Krasnoschekov, deur Alexei Antropov, 1761
Ataman (Russies: атаман; Oekraïns: отаман) was die titel van ’n aanvoerder van veral die Russiese Kosakke. In sekere periodes van die geskiedenis is die woord hetman ook gebruik, veral vir Oekraïnse Kosakke.
Die woord ataman of hetman kom moontlik van die Duitse woord hauptman of meer waarskynlik van ’n Turkse woord wat beteken "vader van die ruiters"."The Cossacks: a super-ethnos in Russia's ribs", The Economist, 21 Desember 1996http://www.cossackweb.narod.ru/cossacks/ataman.htm
Verwysings
Eksterne skakel Encyclopedia of Ukraine
Kategorie:Geskiedenis van Oekraïne Kategorie:Kosakke