Wellington het in die tagtigerjare (1980s) vir Moorreesburg as kiesafdeling vir die Suid-Afrikaanse Volksraad vervang en 'n setel gebly tot in 1994.

Sien ook Bredasdorp, Caledon, Ceres, Clanwilliam, Helderberg, Hottentots-Holland, Malmesbury, Moorreesburg, Paarl, Piketberg, Riversdal, Stellenbosch, Swellendam, Valsbaai, Worcester

Bronne Potgieter, D.J. (ed.) 1972. Standard Encyclopaedia of Southern Africa. Cape Town: Nasionale Opvoedkundige Uitgewery (Nasou). Schoeman, B.M. 1977. Parlementêre verkiesings in Suid-Afrika 1910–1976. Pretoria: Aktuele Publikasies.

Kategorie:Politiek van Suid-Afrika Kategorie:Verenigde Party Kategorie:Volksraadskiesafdelings