Die Waikatostadion is 'n groot stadion in Hamilton, Nieu-Seeland, wat vir sport en kulturele byeenkomste aangewend word. Die stadion het 'n totale kapasiteit van 25 800 sitplekke en word deur Hamilton se stadsraad besit. Verskeie wedstryde is gedurende die Rugbywêreldbeker 1987 en die Rugbywêreldbeker 2011 hier gespeel. Dit was ook een van die gasheerstadions tydens die Vrouesokkerwêreldbeker 2023.
Fotogalery
Wedstryde Rugbywêreldbeker 1987
DatumTyd (NZST)Span 1TellingSpan 2RondteToeskouers 24 Mei 1987 15:00 9–28 Groep 3 12 000
Rugbywêreldbeker 2011
DatumTyd (NZST)Span 1TellingSpan 2RondteToeskouers 16 September 2011 20:00 83–7 Groep A 30 484 18 September 2011 15:30 17–10 Groep D 30 804 2 Oktober 2011 18:00 66–0 Groep D 28 476
Vrouesokkerwêreldbeker 2023
DatumTyd (NZST)Span 1TellingSpan 2RondteToeskouers 22 Julie 2023 19:00 0–5 Groep C 16 111 25 Julie 2023 20:00 0–0 Groep A 10 769 27 Julie 2023 19:30 2–0 Groep E 6 645 31 Julie 2023 19:00 1–3 Groep C 8 117 2 Augustus 2023 19:00 3–2 Groep G 14 967
Verwysings
Eksterne skakels
Amptelike webwerf
Kategorie:Hamilton, Nieu-Seeland Kategorie:Rugbystadions in Nieu-Seeland Kategorie:Rugbywêreldbekerstadions Kategorie:Sokkerstadions in Nieu-Seeland Kategorie:Vrouesokkerwêreldbekerstadions