Ricus Nel is 'n Afrikaanse musikant en sanger wat al goue status bereik het met verkope. Sy debuutalbum, Sak en Pak is op 15 Augustus 2011 deur Select-musiek vrygestel. Hy roem daarop dat hy dertien musiekinstrumente kan speel. Hy was gereeld op Jukebox, 'n gewilde program op kykNET te sien.Ricus Nel , kykNET se webwerf, 22 Augustus 2011

Daar is omtrent nie ‘n CD deur ‘n gewilde Afrikaanse treffersparadesanger waarop Ricus Nel se veelsydige musikaliteit nie benut word nie!

Na die groot sukses van sy debuut vrystelling is Ricus Nel terug met 'n opvolg-album, dit beloof om selfs meer as voorheen te beïndruk. Hierdie album is opgeneem met 'n tipiese aardse - organiese - gevoel, en die liedjies is diep, maar lewendig en eg. Die meeste van die liedjies is oorspronklik, met die uitsondering van 'n paar covers soos "Amanda", "You're My Best Friend" en ook die twee instrumentele "Grenswag" en "Outa In Die Langpad".

Getroud met Liza Brönner 26 Januarie 2013

Diskografie Sak en Pak, 2011 Sout van die Aarde, 2013

Musiek Videos Spyt kom te laat Nogsteeds lief vir haar Some broken hearts never mend Sak en pak Ek wonder Amanda

Sien ook Lys van Suid-Afrikaanse musikale kunstenaars

Media Kwêla Kyknet: Ricus Nel en Liza Brönner Huisgenoot-Tempo Winter 2012 Voorbladsterre: Riana Nel, Armand Hofmeyr en Ricus Nel MD Greyling Interview with Ricus Nel - Foot In The Door Ricus Nel stel sy nuwe cd by [http://www.innibos.co.za/ inniBOS, bekend (by inniBOS, on Friday, 21 June 2013 in Musiek)] Album: Sout van die Aarde deur Ricus Nel(Deur Huisgenoot Digitaal op August 16, 2013 )

Verwysings

Eksterne Skakels Facebook www.ricusnel.co.za

Kategorie:Suid-Afrikaanse musici Kategorie:Geboortes in 1979 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Afrikaanse sangers