Glenwood is een van die oudste voorstede in suidelike Durban, KwaZulu-Natal (Suid-Afrika). Volgens die 2001-sensus het Glenwood 'n bevolking van 5 617 gehad, van wie 3 950 (70,3%) Blankes was.
Eksterne skakels en bronne www.sa-venues.com/glenwood Inligting oor Glenwood
Verwysings
Kategorie:Voorstede van Durban