Free State Stars is 'n sokkerklub in Bethlehem, Vrystaat, Suid-Afrika, wat in die Premier Sokkerliga speel. Die span se tuisveld is Goble Park in Bethlehem met 'n kapasiteit van 20 000 toeskouers, maar hulle speel ook in die groter Charles Mopeli-stadion in Phuthaditjhaba in die voormalige QwaQwa.

Erelys Kampioen Tweede afdeling (1) 1984/85 Coca Cola-beker (1) 1996 Nedbank-beker (1) 2018

Kategorie:Suid-Afrikaanse sokkerklubs