Middelpos is 'n klein nedersetting in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Die dorpie is tussen Calvinia en Sutherland op die R354 provinsiale pad langs die Roggeveldberge. Die dorpie se naam is in die roman, Middlepost, van Anthony Sher verewig.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Bron Op Pad in Suid-Afrika. B.P.J. Erasmus. 1995.

Kategorie:Nedersettings in die Noord-Kaap