Aranos is 'n nedersetting in suidelike Namibië, in die streek van Hardap, Namibië en word beskou as 'n grensstasie na die nabygeleë Kalahariwoestyn. In 2011 het die dorp 3 683 inwoners getel met 'n toerisme-georiënteerde ekonomiese struktuur. Daar is ook 'n klein lughawe vir vlugreise in die Kalahari.
Plaaslike politiek Tot 2010 was Aranos bestuur deur 'n 5-setel dorpsraad. Sedert 2010 is dit na 'n dorp opgegradeer met 'n stadsraad van sewe setels.
Die amptelik uitslag van die 2010 plaaslike verkiesings: Partei Stem Persentasie van die stemme SWAPO 546 55,49 % RDP 205 20,83 % DTA 187 19,00 % SWANU 17 1,73 % COD 15 1,52 % Ongeldig 14 1,42 % Algemeen 984 100 % duimnael|regs|200px|Die NG kerk op Aranos.
Verwysings
Sien ook Gereformeerde kerk Aranos
Kategorie:Nedersettings in Namibië