Helmond Sport is 'n sokkerspan in die dorp Helmond, wat in die Nederlandse Eerste divisie speel. Die span speel sy tuiswedstryde in Stadion De Braak, wat 4100 toeskouers kan herberg. Helmond Sport is in 1967 gestig as professionele afsplitsing van Helmondia '55.

Erelys Kampioen Eerste divisie (1) 1981/82 (naaswenner (1): 1955/56) KNVB-beker (naaswenner (2): 1949, 1985)

Beroemde sokkerspelers Evgeniy Levchenko Wim Rijsbergen

Kategorie:Helmond Kategorie:Nederlandse sokkerklubs