MVV is 'n sokkerklub in Maastricht (Nederland), wat in die Eerste divisie speel. Die span se tuisveld is De Geuselt, wat 'n kapasiteit van 10 000 sitplekke het.
Erelys Kampioen Nederland (naaswenner (1): 1925/26) Kampioen Eerste divisie (2) 1983/84, 1996/97 (naaswenner (1): 1977/78)
Beroemde sokkerspelers Wilfred Bouma Denny Landzaat Bert van Marwijk Kenneth Perez
Kategorie:Maastricht Kategorie:Nederlandse sokkerklubs