Hierdie artikel handel oor die voorstad van Kaapstad. Vir die voorstad van Johannesburg, sien Kenilworth, Gauteng.

Kenilworth is 'n voorstad in Kaapstad. Volgens die 2011-sensus het Kenilworth 'n bevolking van 10 872 gehad van wie sowat 54% wit was. Die voormalige Afrikaansmedium Hoërskool Voortrekker is in die voorstad geleë.

Verwysings

Kategorie:Voorstede van Kaapstad