Die Forsyth Barr-stadion (amptelik die Forsyth Barr-stadion by Universiteitsplaza) is 'n sportstadion in Dunedin, Nieu-Seeland. Tydens die bouproses het die stadion ook bekend gestaan as Dunedinstadion, Awateastraatstadion, Nieu-Carisbrook of sy niekommersiële naam wat gebruik was tydens die Rugbywêreldbeker 2011, Otagostadion.
Die stadion is op 5 Augustus 2011 deur die premier van Nieu-Seeland, John Key, geopen waardeur dit Carisbrook as die tuisveld van die Highlanders in Superrugby, en van die Otago Rugbyvoetbalunie in die ITM-beker vervang het. Die stadion het vier wedstryde tydens die Rugbywêreldbeker 2011 aangebied. Dit was ook een van die gasheerstadions tydens die Vrouesokkerwêreldbeker 2023.
Fotogalery
Wedstryde Rugbywêreldbeker 2011
DatumTyd (NZST)Span 1TellingSpan 2RondteToeskouers 10 September 2011 20:30 9–13 Groep B 30 070 18 September 2011 18:00 41–10 Groep B 20 117 24 September 2011 18:00 67–3 Groep B 25 687 2 Oktober 2011 20:30 36–6 Groep C 28 027
Vrouesokkerwêreldbeker 2023
DatumTyd (NZST)Span 1TellingSpan 2RondteToeskouers 21 Julie 2023 17:00 0–2 Groep A 13 711 23 Julie 2023 19:30 1–0 Groep E 11 991 26 Julie 2023 17:00 2–0 Groep C 6 992 28 Julie 2023 12:00 2–2 Groep G 8 834 30 Julie 2023 19:00 0–0 Groep A 25 947 1 Augustus 2023 19:00 0–7 Groep E 8 215
Verwysings
Eksterne skakels
Amptelike webwerf Jasmax.com Dunedin Stadsraad projekdokumente Our Stadium webblad Carisbrook webblad Otago Stadium webblad Forsyth Barr webblad Forsyth Barr-stadion virtuele toer Forsyth Barr-stadion op Twitter Forsyth Barr-stadion Facebookblad
Kategorie:Dunedin Kategorie:Rugbystadions in Nieu-Seeland Kategorie:Rugbywêreldbekerstadions Kategorie:Sokkerstadions in Nieu-Seeland Kategorie:Vrouesokkerwêreldbekerstadions