WhangareiWhangārei-terenga-paraoa 300px|senter Basiese gegewens Bevolking: 51 900 Geografiese ligging: Tydsone: NSST (UTC+12)Somertyd: UTC+13 Internet: www.wdc.govt.nz Administratiewe verdeling Staat: Nieu-Seeland Administratiewe gewes: Northland Burgemeester: Morris Cutforth

Whangarei (uitgespreek [ˈfaːŋaˌɾei], Māori: Whangārei-terenga-paraoa) is die noordelikste stad in Nieu-Seeland. Die stad is ook die administratiewe hoofstad van die Northland-streek.

Whangarei was een van die Nieu-Seelandse gasheerstede tydens beide die Rugbywêreldbeker 2011 en Vrouerugbywêreldbeker 2021.

Kategorie:Nedersettings in Nieu-Seeland