Clifton is 'n klein maar welvarende voorstad in westelike Kaapstad. Volgens die 2011-sensus het die voorstad 'n inwonertal van 507 gehad, waarvan 396 (78%) Blankes was.Clifton 2011-sensus Clifton se vierde strand is as 'n blouvlagstrand gesertifiseer.

Verwysings

Eksterne skakels ’n Foto van Cliftonstrand vanaf die Clifton Hotel se terras geneem (~1952)

Kategorie:Voorstede van Kaapstad