duimnael|150px|Sir John Molteno duimnael|150px|Sir Gordon Sprigg
Die volgende eerste ministers het aan die hoof van die Kaapkolonie se regering gestaan vandat verantwoordelike regering in 1872 toegestaan is tot aan Uniewording in 1910:
Sir John Molteno, 1 Desember 1872 - 5 Februarie 1878 Sir Gordon Sprigg, 6 Februarie 1878 - 8 Mei 1881 (eerste termyn) Sir Thomas Scanlen, 9 Mei 1881 - 12 Mei 1884 Sir Thomas Upington, 13 Mei 1884 - 24 November 1886 Sir Gordon Sprigg, 25 November 1886 - 16 Julie 1890 (tweede termyn) Cecil John Rhodes, 17 Julie 1890 - 3 Mei 1893 (eerste termyn) Cecil John Rhodes, 4 Mei 1893 - 12 Januarie 1896 (tweede termyn) Sir Gordon Sprigg, 13 Januarie 1896 - 13 Oktober 1898 (derde termyn) William Philip Schreiner, 14 Oktober 1898 - 17 Junie 1900 Sir Gordon Sprigg, 18 Junie 1900 - 12 Februarie 1904 (vierde termyn) Dr. Leander Starr Jameson, 22 Februarie 1904 - 2 Februarie 1908 John X. Merriman, 30 Februarie 1908 - 30 Mei 1910 (die vooraand van Uniewording)
Bronne Potgieter, D.J. (ed). 1971. Standard Encyclopaedia of Southern Africa. Cape Town: Nasionale Opvoedkundige Uitgewery Ltd.
* eerste ministers van die Kaapkolonie Kaapkolonie