The Fame is die debuutalbum van die Amerikaanse popsangeres Lady Gaga. Die album is in Augustus 2008 vrygestel en met 'n Grammytoekenning bekroon. 'n Nuwer weergawe van die album met nuwe snitte is op 28 Oktober 2008 in Australië, op 15 November 2008 in die Verenigde State en op 12 Januarie 2009 in die Verenigde Koninkryk uitgereik.

Snitte Standaarduitgawe duimnael|Die album se voorblad duimnael|«Poker Face» Liedjie Skrywers Lengte Just Dance met Colby O'Donnis Lady Gaga, RedOne, Akon 4:04 LoveGame Lady Gaga, RedOne 3:33 Paparazzi Lady Gaga, Rob Fusari 3:28 Beautiful, Dirty, Rich Lady Gaga, Fusari 2:54 Eh, Eh (Nothing Else I Can Say) Lady Gaga, Martín Kierszenbaum 2:56 Poker Face Lady Gaga, RedOne 3:59 The Fame Lady Gaga, Kierszenbaum 3:44 Money Honey Lady Gaga, RedOne, Bilal Hajji 3:08 Again Again Lady Gaga 3:06 Boys Boys Boys Lady Gaga, RedOne 3:22 Brown Eyes Lady Gaga, Fusari 4:06 Summerboy Lady Gaga, Brian Kierulf y Josh Schwartz 4:16

Verwysings

Kategorie:Amerikaanse albums