VVV-Venlo is 'n sokkerklub in Venlo (Nederland), wat in die Eredivisie speel. VVV speel sy tuiswedstryde in De Koel (kapasiteit: 8 000 sitplekke). VVV wil oor 'n paar jaar in 'n nuwe stadion met 'n kapasiteit van 15 000 sitplekke speel.

Erelys Kampioen Eerste divisie (2) 1992/93, 2008/09 (naaswenner (4): 1975/76, 1984/85, 2005/06, 2006/07) Kampioen Tweede divisie (naaswenner (1): 1966/67) KNVB-beker (1) 1959

Beroemde sokkerspelers Beb Bakhuys Keisuke Honda Faas Wilkes

Kategorie:Venlo Kategorie:Nederlandse sokkerklubs