Club América is 'n sokkerspan uit Meksiko Stad, wat in die Primera División speel. Club América speel se tuiswedstryde in die Azteca Stadion, wat met 115.000 sitplekke die grootste sokkerstadion ter wêreld is. Die span het tien keer die nasionale titel gewen.
Erelys Kampioen Meksiko (10) 1966, 1971, 1976, 1983, 1984, 1985, 1988, 1989, 2002, 2005 Meksiko-beker (5) 1938, 1954, 1955, 1964, 1965, 1974 Supercup Meksiko 1955, 1976, 1988, 1989, 2005 CONCACAF Champions Cup (5) 1977, 1987, 1990, 1992, 2006 CONCACAF Giants Cup (1) 2001 Copa Interamericana (2) 1978, 1993
Beroemde sokkerspelers en afrigters Spelers Salvador Cabañas
Afrigters Leo Beenhakker
Kategorie:Meksikaanse sokkerklubs Kategorie:Meksikostad