Spakenburg is 'n Nederlandse amateursokkerspan in die dorp Spakenburg, wat in die Saterdag-Topklasse speel. Die Blaue (die klub se bynaam) het sterk mededinging met die ander sokkerklub in Spakenburg, naamlik IJsselmeervogels (die Rooie). Die Spakenburgse derby is een van die grootste in Nederland, al speel die spanne slegs in die derde nasionale afdeling.

Erelys Amateurkampioen Nederland (3) 1951/52, 1962/63, 1984/85, 2014 (naaswenner (5): 1939/40, 1946/47, 1949/50, 1961/62, 1968/69, 2012) Topklasse Saterdag (1) 2011/12, 2013/14

Beroemde sokkerspelers Christy Bonevacia Thijs Houwing

Kategorie:Bunschoten Kategorie:Nederlandse sokkerklubs