Die Dayton Dutch Lions is 'n Amerikaanse sokkerklub in Dayton, Ohio, wat in 2009 gestig is deur Nederlanders wat die Nederlandse sokkerfilosofie in die VSA wil versprei. Die span werk saam met die Nederlandse sokkerspan FC Twente, vir afrigtingsmetodes en om die beste spelers na die Eredivisie te bring. Die Dutch Lions speel in die USL Pro League (die 3de vlak in die VSA) en het baie ondersteuners onder Nederlanders in die VSA (bynaam die Orange Legion).

Beroemde sokkerspelers Geert den Ouden

Kategorie:Ohio Kategorie:Sokker in die Verenigde State van Amerika Kategorie:Sokkerklubs in Noord-Amerika