Blutengel (Duits: «Bloedengel») is 'n Duitse popgroep wat by die Dark Wave, Futurepop en Dance music-genres gereken word. Die groep is oorspronklik deur die sanger Chris Pohl gevorm. Blutengel se liedtekste is merendeels in Duits en Engels geskryf en word deur manlike en vroulike stemme voorgedra.

Albums 1999: Child of Glass 2001: Seelenschmerz 2002: Angel Dust 2004: Demon Kiss 2007: Labyrinth 2009: Schwarzes Eis 2011: Tränenherz 2013: Monument 2015: Omen/Save Us 2017: Leitbild 2019: Un:Gött

Fotogalery

Eksterne skakels Musiekvideos youtube.com: Blutengel - "Reich mir die Hand" (2011) - 'n Vampierverhaal youtube.com: Blutengel - "Kinder dieser Stadt" (2013) - 'n Nagtelike wandeling deur Berlyn youtube.com: Blutengel - "Sing" (2015) youtube.com: Blutengel & Meinhard - "Kinder der Sterne" (2015)

Kategorie:Duitse musiekgroepe