Astor Pantaleón Piazzolla (* 11 Maart 1921 in Mar del Plata; † 4 Julie 1992 in Buenos Aires) was 'n Argentynse bandoneon-speler en komponis. Hy word as grondlegger van die Nuevo Tango beskou, 'n teenbeweging teen die tradisionele Tango Argentino.
Kategorie:Geboortes in 1921 Kategorie:Sterftes in 1992 Kategorie:Argentynse musici