Kenton-on-Sea is 'n vakansieoord tussen die Kariega- en Boesmansriviere in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die twee riviermondings is net 2 km van mekaar. Albei riviere is bevaarbaar met 'n boot.

Daar is onsekerheid oor die naam van die dorp; dit is afgelei van òf die distrik Kenton in Kentucky òf die hoofstad van die distrik Hardin in Ohio. Kariega se hoofstrand is as 'n blouvlagstrand gesertifiseer.

Padinfrastruktuur Die R72 provinsiale pad gaan deur die dorp. Die R343-streekroete begin hier en verbind die dorp met die N2-nasionale pad.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Verwysings

Bronne B.P.J. Erasmus. Op Pad in Suid-Afrika. 1995

Kategorie:Nedersettings in die Oos-Kaap Kategorie:Vakansieoorde