Thaba-Tseka is 'n dorpie in Lesotho en is die kampdorp (hoofstad) van die land se Thaba-Tseka-distrik. Dit het 'n bevolking van ongeveer 15 248 mense (2016-sensus).

Infrastruktuur In Thaba-Tseka kan winkelgeriewe, 'n bank, 'n poskantoor, verskeie institute van hulporganisasies asook 'n hospitaal gevind word.

Eksterne skakels

Kategorie:Nedersettings in Lesotho