duimnael|links|200px|Leribe se kunsvlyt-winkel.

Hlotse (ook bekend as Leribe) is 'n belangrike markdorp in Lesotho. Dit is geleë op die Hlotse-rivier, naby die grens met Suid-Afrika. Die dorp is in 1876 gestig deur 'n Britse sendeling, eerwaarde John Widdicombe. Dit was 'n koloniale sentrum tot Lesotho sy onafhanklikheid verkry het. Die bevolking in 2006 was 24 710.Lesotho se Buro vir Statistieke

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Nedersettings in Lesotho