Oupa en die Plaasnooientjie is 'n Afrikaanse rolprent wat in 1960 uitgereik is en in swart en wit geskiet is. Die regisseur was Pierre de Wet.
Genre Die rolprent is 'n drama en 'n romantiese komedie.
Hoofrolspelers Frederik Burgers as die oupa Miemsie Retief Jan Cronjé En andere.
Storielyn 'n Ryk oupa besluit sy kleindogter moet leer hoe om in die stad te oorleef en neem haar self stad toe om stadsmaniere aan te leer - met skreeusnaakse gevolge.
Sien ook Lys van Afrikaanse rolprente
Kategorie:Afrikaanse rolprente Kategorie:Dramarolprente Kategorie:Komedierolprente Kategorie:Suid-Afrikaanse rolprente