NRG (uitgespreek: energie) is 'n Afrikaanse musiekgroep. Die groepslede is Christiaan Botha (hoofsanger, kitaar), Rowan Zerf (hoofkitaar, stem), Abel Knobel (baskitaar, klawers, stem) en Rudolph van Wyk (tromme, stem). Hulle eerste album, ENERGIE, is in Augustus 2011 deur Select-musiek vrygestel.
Diskografie 2011: Energie 2014: Roulette 2015: Als of niks
Sien ook Lys van Suid-Afrikaanse musiekgroepe
Eksterne skakels
NRG se Youtube blaaie: https://www.youtube.com/user/theNRGworld https://www.youtube.com/user/nrgVEVO Die groep se Facebook-blad
Kategorie:Suid-Afrikaanse musiekgroepe