Bradford (Engels: [ˈbrædfəd]) is 'n stad in Noord-Engeland met 'n bevolking van met sowat 293 000. Bradford het ook die tweede grootste persentasie Moslems in die Verenigde Koninkryk (16% volgens die 2001-sensus). Dit was een van die Engelse gasheerstede tydens die Vrouekrieketwêreldbeker 1973.
Internasionale verhoudinge Susterstede Skopje, Noord-Masedonië, sedert 1963 Roubaix, Frankryk, sedert 1969 Verviers, België, sedert 1970 Mönchengladbach, Duitsland, sedert 1971 Galway, Ierland, sedert 1987
Vennootskappe Mirpur, Azad Kashmir, Pakistan, sedert 1998
Eksterne skakels
Amptelike webwerf
Kategorie:Nedersettings in Engeland