Ek joke net! is 'n Suid-Afrikaanse rolprent wat op 24 Junie 2011 in teaters begin draai het. Die dialoog is in Afrikaans, Engels en Tswana. Die ouderdomsperk is 10 jaar (taal, geweld).

Genre Die rolprent is 'n komedie, waar mense in komiese situasies geplaas en met versteekte kameras verfilm word.

Hoofrolspelers Andrew Thompson Christel van den Bergh Solomon Cupido Thokozani Ntuli Lelia Etsebeth Morné du Toit Richard Lukunku Bryan Hadwen

Sien ook Lys van Afrikaanse rolprente

Eksterne skakels Die fliek se webtuiste

Kategorie:Afrikaanse rolprente Kategorie:Suid-Afrikaanse rolprente