Jessica Ellen Cornish (gebore 27 Maart 1988 in Chadwell Heath, Londen), bekend as Jessie J, is 'n Engelse sangeres en liedjieskryfster. Sy het roem verwerf toe sy in laat 2010 haar trefferliedjie "Do It Like a Dude" met 'n gepaardgaande musiekvideo vrygestel het. Die liedjie het nommer 2 op die "UK Singles Chart"Chart Archive (Official UK Single Chart) - besoek 8 September 2014 en nommer 11 op die "Irish Singles Chart" bereik.

Diskografie Albums 2011 - "Who You Are" 2013 - "Alive" 2014 - "Sweet Talker"

Verwysings

Kategorie:Engelse musici Kategorie:Geboortes in 1988 Kategorie:Lewende mense