+ Amapá 130px|border 100px| Vlag van Amapá Wapen van Amapá 200px|Map of Brazil highlighting the state Sien ander Brasiliaanse state Land Hoofstad Macapá Grootste stad Macapá Oppervlakte 142 814,585 km² Bevolking   - Totaal   - Digtheid 668 689 (2010) 4,7 inw./km² Goewerneur Camilo Góes Capiberibe Visegoewerneur Dora Nascimento de Souza MOI (2005) 0,780 – Tydsone UTC-3

Amapá (Portugese uitspraak: [amaˈpa]) is een van die 26 state van Brasilië. Amapá se hoofstad en grootste stad, Macapá, het 'n bevolking van 368 397 in 2006 gehad.

Demografie Etniese groepe in 2007

Etniese groep Persent BevolkingBruin69,4%429 000Wit24,0%148 000Swart6,5%40 000Ander1,0%6 000