Die Universiteit van Concepción (Spaans: Universidad de Concepción - UdeC) is 'n openbare universiteit in die stad Concepción in Chili.

Geskiedenis Hierdie universiteit is op 1919 gestig te danke van die inisiatief van 'n paar intellektuele in die gebied.

Eksterne skakels Die universiteit se webwerf

Kategorie:Chileense universiteite