Frontignan (Oksitaans Frontinhan ) is 'n stad in die suide van Frankryk geleë in die département Hérault en die gewes (Frans: région) Languedoc-Roussillon.

Die inwoners van die stad staan in Frans as les Frontignanais bekend.

Kategorie:Munisipaliteite in Hérault Kategorie:Nedersettings langs die Middellandse See