Jane Furse is 'n landelike dorp in die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika. Die dorp is die setel van die Makhuduthamaga Plaaslike Munisipaliteit, wat in die Sekhukhune-distriksmunisipaliteit geleë is.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Limpopo