100px|regs|

.tv is die Internettopvlakdomein vir Tuvalu. In onlangse jare het Tuvalu vir die verhuring van sy topvlakdomein .tv aan veral televisiestasies bekend geword en 'n nuwe bron van inkomste verkry.

Sien ook Lys van Internettopvlakdomeine

Verwysings

Eksterne skakels

IANA se whois-inligting vir .tv

tv tv