Die St. James Kerk in Kaapstad, Suid-Afrika, is ’n groot kerk wat in 1900 gebou is. Dit staan ook as die St. James Church, Kenilworth, bekend.
Dit was die ligging van die St. James-bloedbad op Sondag, 25 Julie 1993 waartydens vier gewapende APLA-lede 'n aanval tydens die erediens geloods het. Elf kerkgangers is in die slagting gedood en 58 is gewond.Youtube-video oor die slagting in 1993Versoening en groei ná kerkslagting, Rapport, 27 Julie 2003
Verwysings
Kategorie:Kerkgeboue in Suid-Afrika Kategorie:Geboue en strukture in Kaapstad