Die Vryheidsparty (Deens: Frihedspartiet, FP) is ’n Deense Christen-demokratiese politieke party.
Die party is op 7 Julie 2007 deur Ruth Evensen gestig, wat vroeër ’n pastoor van die Faderhuset evangeliese sekte was, Eivind Fønss en Agner Dalgaard.Ruth Evensen starter nyt parti – Politiken.dk Hul hoofkwartier is in 8 Jernbanevej 4230 Skælskor gestasioneer.
Een van die party se kernbeleide is die teenkanting van vrye aborsies. Dit is trouens dieselfde dag in die lewe geroep toe die Christen-Demokrate aangekondig het dat hul nie meer vrye aborsie teenstaan nie.Ruth Evensen vil i Folketinget – Politiken.dk
Verwysings
Kategorie:Politiek van Denemarke Kategorie:Politieke organisasies