duimnael|regs|Die Kerk van die Heilige Gees in Flensburg is die Deense hoofkerk in Suid-Sleeswyk Die Deense Kerk van Suid-Sleeswyk (Deens: Dansk Kirke i Sydslesvig) is ’n Protestantse kerk in Suid-Sleeswyk, 'n streek in die Noord-Duitse deelstaat Sleeswyk-Holstein. Die kerk het 22 gemeentes met 21 priesters. Die hoofkerk is die Kerk van die Heilige Gees in Flensburg (Deens: Flensborg ).
Die Deense Kerk van Suid-Sleeswyk werk vanaf ’n Evangelies-Lutherse grondslag en in samewerking met die Deense Uitlandskerk, wat is verbonde aan die Deense Volkskerk in Denemarke. Vroue-ordinasie word toegelaat.
Verwysings
Eksterne skakels Deense Kerk in Suid-Sleeswyk (Deens) Deense Uitlandskerk (Deens)
Kategorie:Sleeswyk-Holstein Kategorie:Christendom in Duitsland Kategorie:Lutherse kerke