Hoërskool Vrede is 'n Afrikaans-medium sekondêre skool wat in Reynekestraat in Vrede, Vrystaat, Suid-Afrika geleë is. Hulle posadres is Privaatsak X7, Vrede, 9835. Die skool se leuse is "Mik Hoog".
Bekende alumni Jurie Els Dawid Louw
Eksterne skakels Skool se webjoernaal Skool se Facebook-bladsy
Kategorie:Skole in die Vrystaat