Bosbokrand is 'n nedersetting in noordoostelike Mpumalanga, Suid-Afrika en die setel van die Bosbokrand Plaaslike Munisipaliteit. Die naam verwys na die baie bosbokke wat in die verlede hier geloop het.
Geskiedenis Die eerste handelspos is in 1884 geopen.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Bronne Op Pad in Suid-Afrika. B.P.J. Erasmus. 1995.
Kategorie:Nedersettings in Mpumalanga