Sacramento 280px Kaart Seël (county) 170px|center 75px|center Vlag 90px|center Land 20px Verenigde State Deelstaat 20px Kalifornië County Sacramento County Koördinate Gestig in 1840 (Sutter's Fort) Geïnkorporeer op 27 Februarie 1850 Oppervlakte: - Totaal 257 vk km Hoogte bo seevlak 8 m Bevolking: - Totaal (2009) 489 676 - Bevolkingsdigtheid 1 818/vk km - Metropolitaanse gebied 2 927 123 Tydsone PST (UTC -8) Somertyd: PDT (UTC -7) Klimaat - Tipe Mediterreense klimaat - Gemiddelde jaarlikse temperatuur 16,2 °C - Gem. temp. Desember/Julie 7,7 / 24,1 °C - Gemiddelde jaarlikse neerslae 295 mm Burgemeester Darrell Steinberg (D) Amptelike Webwerf sacramento.org
Sacramento ( ; Spaans vir 'offer') is die hoofstad van die Amerikaanse deelstaat Kalifornië. Geleë aan die weskus van Amerika, sowat 600km noord van Los Angeles, by die samevloeiing van die Sacramento- en Amerikaanse riviere in Noord-Kalifornië se Sacramento-vallei. Sacramento is die sesde mees bevolkte stad in die staat met 'n 2020-bevolkingstelling van 524,943, die negende grootste deelstaat-hoofstad en 35ste mees bevolkte stad in die Verenigde State.State of California, Department of Finance, E-1 Population Estimates for Cities, Counties and the State with Annual percent change – January 1, 2016, and 2017. Sacramento is die setel van die Kaliforniese Wetgewer en die goewerneur van Kalifornië.
Verwysings
Eksterne skakels www.cityofsacramento.org
Kategorie:Hoofstede in die Verenigde State Kategorie:Nedersettings in Kalifornië