Die Setsoto Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Thabo Mofutsanyana-distriksmunisipaliteit in die Vrystaat, Suid-Afrika.

Nedersettings Nedersettings in die munisipaliteit: Ficksburg (setel) Hlohlolwane Itumeleng Khaphamali Mandela Park Marallaneng Marquard Marwaneng Masaleng Matikareng Matwabeng Meqheleng Moemaneng Mokodumela Ntsharebone Senekal Slovo Park Sunflower Park Thethe Vakazenzele

Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in die Vrystaat