Willem II is 'n sokkerspan in Tilburg (Nederland) wat in die Eredivisie speel. Die tricolores (die span se bynaam) speel in die Koning Willem II-stadion (kapasiteit: 14 637 sitplekke). Willem II was al drie keer kampioen van Nederland gewees en het twee keer die KNVB-Beker gewen. In seisoen 2013/14 het die klub die kampioenskap van die Eerste divisie (vir die derde maal) gewen en het hulle promosie na die Eredivisie verdien.

Erelys Kampioen Nederland (3) 1915/16, 1951/52, 1954/55 (naaswenner (1): 1998/99) Eerste divisie (3) 1957/58, 1964/65, 2013/14 (naaswenner (1): 1987/88) KNVB-Beker (2) 1944, 1963 (naaswenner (1): 2005)

Beroemde sokkerspelers en afrigters Spelers Mousa Dembele Sami Hyypiä Bert Konterman Marc Overmars Jaap Stam

Afrigters Co Adriaanse

Kategorie:Tilburg Kategorie:Nederlandse sokkerklubs