Die Phumelela Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Thabo Mofutsanyana-distriksmunisipaliteit in die Vrystaat, Suid-Afrika.
Nedersettings Nedersettings in die munisipaliteit: Vrede (setel) Memel Thembalihle Warden Zamani Zenzeleni
Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in die Vrystaat